
Naughty 40
Share
Naughty 40
Geluk met jou verjaarsdag, Michelle Draper
Jy is nie net ‘n amazing werkspartner nie, maar ook ‘n spesiale vriendin wat so baie vir my beteken. Ek is regtig baie lief vir jou! Ek hoop jou dag, jaar en lewe is propvol seën – jy verdien net die beste.
"Life begins at naughty 40 – where the parties are wilder, the laughs louder, and the margaritas stronger!"
Cheers op nog baie jare van liefde, sukses en lekker vriendskap! En natuurlik, Michelle se spesiale margaritas wat n wenner is.
Cheers, my vriendin!! 🥳🥳🎉🥳🥂🪅🙌
Photography: Obsession Photography SA Chantelle Van Hamersveld